Votre panier
😊 Product added to cart successfully
  Product removed to cart successfully

Die tequila queen, die Pretoria-prinses, the one and only, soos die liedjie sê. Dít is hoe Zani Calitz haarself graag beskryf. Sy voer 'n sorgelose bestaan in Pretoria as kelnerin wie slegs vir fooitjies werk. Haar borrelende persoonlikheid en ......